-
Sidi Parani
Sidi Parani is een van die min maatskappye wat toegewy is aan navorsing. Slegs produkte en konsepte wat reeds internasionaal en nasionaal getoets is, word bemark. Daar is ’n navorsingsprogram om alle nuwe bemestingstegnieke en kunsmisprodukte, asook ander produkte soos groeistimulante, stres-inhibeerders en biologiese middels in die mark te evalueer. Kliënte kan dus verseker wees […]
-
Senseed
On the 1st of January 2017, VKB Agriculture, well-known agricultural business in South-Africa, and Sensako, cultivator of distinguished grain cultivars for years, has joined forces to take the supply of grain seed to the next level. This new joint venture will be known as Senseed and shares in Senseed will be held in equal parts […]
-
Sensako
Sensako is a local seed company that develops and supplies seed of summer and winter crops to the production agricultural market.
-
Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk
Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (“OVK”) is verbind tot ‘n beleid van regverdige optrede en integriteit in die bedryf van besigheid. Hierdie besluit, vervat in resolusies van OVK se Raad van Direkteure, is gebaseer op die aanname dat besigheid eerlik, regverdig en binne wetlike voorskrifte bedryf moet word. Die direksie onderskryf die aanbevelings vir goeie […]
-
Nutri Feeds
NUTRI Feeds produces technologically and scientifically advanced animal feed nutritional products. Our ethos of excellence in service and support, combined with our superior feeding products, puts us at the top of the animal feed industry in Southern Africa. Our variety of animal feeding solutions includes broiler feed, layer feed, beef feed, sheep feed, milk calf/heifer […]
-
North Reef Plant Hire
North Reef Plant Hire was established in 2001 by Mr. P.F Slabbert. We are a level 1 BBBEE Compliance entity, and currently have over 13 year experience. Mr. T. Mosaka, and Mr. M. Khumalo joined the company as directors in 2013. North Reef Plant Hire has staff who are focused and committed to service excellence […]
-
New Holland S.A.
New Holland South Africa, which has distributed New Holland agricultural machinery and farming equipment exclusively in this country for many years, has established an enviable reputation as one of the farmer’s most loyal, reliable partners. New Holland Agriculture understands the business of farming completely and offers a broad, affordable product choice to ensure the local […]
-
Mack’s Petroleum
Mack’s Petroleum have depots in Bloemfontein, Wolmaranstad, Bloemhof, Schweizer Reneke and the head office is situated in Vryburg. Macks Petroleum is n amptelike verskaffer van alle Engen produkte wat die volgende insluit: Dynamic Diesel 500ppm Lae sulfaat diesel 50 ppm Parrafien Loodvrye brandstof 93 UPL Verskeie olies en smeermiddels Ons verskaf in grootmaat aan verskeie […]
-
Lubern Voere
Lubern Voere, met sy hoofkantoor te Hartswater in die Noord Kaap, fokus op die vervaardiging en bemarking van veevoer en streef daarna om met tegniese navorsing en ondersteuning op te tree as strategiese vennoot vir produsente in sentraal Suid Afrika. Waardetoegevoeging deur opgeleide en kundige bemarkings personeel, wetenskaplike produkformulering ooreenkomstig nuutste navorsing en tegnologie, modêrne […]
-
Laeveld Agrochem (Pty) Ltd
Laeveld Agrochem ondersteun die boer reeds 20 jaar in elke stap van die boerdery en glo nie in kitsoplossings of kortpaaie teen peste nie. Dié kenners in spuitstowwe en oesbeskerming se grootste wapen is sy goed opgeleide en gekwalifiseerde gewasbeskermings-spesialiste, wat met hul kennis en raad ‘n optimale, winsgewende oes help verseker. Moenie dobbel met […]