Voertuig parte, sonkrag,dixon batterye,verkoop en herstel van rekenaars.
Verskaf van voertuig parte en assessories. Ons is ok lid van Autobarn, wat maak dat on snog beter pryse verskaf.
Installering van sonkragstelsels en sonpompe.
Herstel en verskaffing van radiators. Ons is die agent vir Dixon batterye, Indy Oil en Jonnesway tool.
Doen gratis aflewering van BB spares na Augrabies gebied daagliks.
Ons het nou ook ‘n rekenaar / kamera’s /printers, ens. Nuwe besigheid naamlik Wild Mustang (IT-Besigheid)