-
Laeveld Agrochem (Pty) Ltd
Laeveld Agrochem ondersteun die boer reeds 20 jaar in elke stap van die boerdery en glo nie in kitsoplossings of kortpaaie teen peste nie. Dié kenners in spuitstowwe en oesbeskerming se grootste wapen is sy goed opgeleide en gekwalifiseerde gewasbeskermings-spesialiste, wat met hul kennis en raad ‘n optimale, winsgewende oes help verseker. Moenie dobbel met […]
