-
Sidi Parani
Sidi Parani is een van die min maatskappye wat toegewy is aan navorsing. Slegs produkte en konsepte wat reeds internasionaal en nasionaal getoets is, word bemark. Daar is ’n navorsingsprogram om alle nuwe bemestingstegnieke en kunsmisprodukte, asook ander produkte soos groeistimulante, stres-inhibeerders en biologiese middels in die mark te evalueer. Kliënte kan dus verseker wees […]
