Alles onder een dak, bied iets van alles. Parsons Home Appliances en Meubileerders, is ook lid van die Expert Groep. Wasmasjiene, ys en vrieskaste, ingeboude en gasstowe, LED skerms, klank toerusting, kameras en selfs uitsoek meubels. Breekware vir die huis, ‘n volledig toegeruste naaldwerk en stokperdjie afdeling. Veilige parkering in Dunell Straat.
Parsons Home Appliances & Furnishers
- Address:
- 46 Market Square, Kimberley, 8301
- GPS:
- -28.73867, 24.765059899999983
- Telephone:
- +27 53 832 9404
- Web:
- http://www.parsons.co.za/
