Item image

Koki's Vleismark

Hours Open:
Monday:
08:00 -18:00
Tuesday:
08:00 -18:00
Wednesday:
08:00 -18:00
Thursday:
08:00 -18:00
Friday:
08:00 -18:00
Saturday:
08:00 - 16:00
Sunday:
08:00 - 13:00
Contact owner

Ons doen snitte vir restaurant van alle produkte en verpakking. (Kwotasies op aanvraag)

Koki’s Vleismark is klein en groot handel slaghuis in Kimberley gelee in Warrenstraat.  Hulle het ‘n wye verskeie snitte beskikbaar en is ingesteld op die kwaliteit en gehalte vleisprodukte wat hulle lewer. Wilds slagting is ook hulle spesialiteit.  Kom gerus na Koki’s Vleismark om jou volgende aankope vir enige vleisprodukte aan te koop.