Genie Upholstery World is begin in Junie 2001 en dus vier ons hierdie jaar ons 16de verjaarsdag. Een van die oudste Stoffeer besighede in en om Bloemfontein.
Hier kry jy ‘n eenstop diens vir jou motor, woonvertrek of eetkamer.
Ons vervaardig volgens kliënte se behoeftes, vanaf sitkamer banke, lê banke, eetkamer stoele, bedkassies, kopstukke ens.
Ons vervaardig, stoffeer en herstoffeer alles en nog wat.
- Vervaardig banke (selfs leer banke), volgens kliente se behoefte en ontwerp
- Jy kan ook by ons stoffeer lap koop, dus kan ons raad gee met gepaste lap.
- Stoffeer en herstoffeer van banke en stoele – selfs kantoor stoele.
- Gordyne, gordyn kappe of stoke, kooi gooi, los kussings,
- Motor sitplekke – (herstel, herstoffeer, en oortreksels), motor matte, motor deurpanele en self “hood lining”
- Spaar wiel oortreksels met jou eie prentjie.
