Item image

GW Graniet & Marmer

Griekwaland Wes Grafstene is verskaffers van hoë kwaliteit grafstene.

Ons het n standaard reeks en ons maak grafstene volgens kliente spesifikasie.

Ons diens sluit in:
Oprig van gedenkstene, Herstel van gedenkstene, Aanbring van tweede bewoordings, Verassingplaak
Ons bied ‘n landswye diens.

Die eienaar van Griekwaland Wes Grafstene. Ben -Johann van der Walt, is persoonlik betrokke by elke klient tydens die keuse van u monument.

Saulspoort Dam Bus Tragedie:

Ons het 16 werksdae gehad vir die maak en oprig van 51 grafstene en ‘n ​​monument vir die Saulspoortdam bus tragedie. Oud Pres. Mbeki het op 1 Mei 2004 die grafstene onthul. Sekerlik ‘n mylpaal in my besigheid. 22 ton graniet, 110 sakke sement en 12 ton sand en klip gebruik is.