Mack’s Petroleum have depots in Bloemfontein, Wolmaranstad, Bloemhof, Schweizer Reneke and the head office is situated in Vryburg.
Macks Petroleum is n amptelike verskaffer van alle Engen produkte wat die volgende insluit:
- Dynamic Diesel 500ppm
- Lae sulfaat diesel 50 ppm
- Parrafien
- Loodvrye brandstof 93 UPL
- Verskeie olies en smeermiddels
Ons verskaf in grootmaat aan verskeie maatskappye, eenmansaak, besighede en boere. Van ons grootste klienet sluit koöperasies in.
Ons voldoen aan die BEE vereistes.
Ons is betrokke by gemeenskaps projekte en dien die gemeenskap.
Ons fondamente sluit in:
- Kwaliteit produk
- Koste effektief
- Volhoubare tydige dienslewering.