Item image

Pathcare

Contact owner

PathCare patoloë is ‘n innoverende nasionale spesialis praktyk met ‘n wye spektrum kundigheid. Ons primêre funksie is die toetsing van pasiënte se bloed vir medies diagnostiese doeleindes. Dit stel jou geneesheer in staat om jou meer effektief te behandel. PathCare verskaf al vir meer as 50 jaar ‘n omvattende patologie diens in die Vrystaat en het 17 takke in dié provinsie. Besoek ons aanlyn by www.pathcare.co.za vir meer besonderhede.

PathCare….Patologie wat waarde toevoeg.