Item image

Klerksdorp Rugby 130 Years Celebration

130 Years Celebration Saturday 20 July 2019
08:00-11:00 Primary & High School Rugby Games
11:00-13:00 Sub Union Provincial Games
13:00-18:00 Club Rugby – Klerksdorp vs Vereeniging
19:00 After Party – Live Music (Heidi & Francois Jacobs)
Gates open at 08:00
Cash Bar, Boereworsrolle, Jumping Castles, Flea Market, TV’s for Test Rugby.
Entry Fee – R10

Drie Springbok-losskakels uit verskillende eras, Piet Visagie, André Pretorius en Jannie de Beer. Dan ook die skopkoning Eric Herbert.

Dan ‘n meneer-senterpaar uit verskillende eras, Joggie Jansen en Danie Gerber.

Dit is van die eregaste Vrydagaand by Klerksdorp se 130-jarige vieringe.

Ander Springbokke sluit is Adriaan Richter, Adri Geldenhuys, Gerrie Germishuys, Thys Lourens, Julian Redelinghuys en Gerrie Sonnekus.

Daar is ook oud provinsiale sterre soos Alwyn Hollenbach, Pieter Sonnekus en soos genoem, Eric Herbert.

KLERKSDORP RUGBY CLUB 130 JAAR FEES

Manne aand saam Wikus van der Merwe en oud Springbokke

Koste R500 per persoon sluit in ete en vermaak.  Skakel 083 273 8818 of e-pos rugbyclubkld@gmail.com vir besprekings.

https://www.facebook.com/events/1666566743488246/

 

klerksdorp-rugby-130-jaar-fees