Item image

Awerbuchs Bargain House

Retail of Clothing, Shoes, Safety Workwear and Linen.

Awerbuch’s Bargain House, of sommer net Awerbuch’s, soos Bloemfonteiners hierdie besigheid langer as ‘n eeu al ken, is die stad se langste bestaande handelshuis.

Dié onderneming, wat al 116 jaar lank in die stad handel dryf, het ‘n instansie geword wat verskeie generasies kliënte oor die jare bedien het.

Awerbuchs2

Awerbuchs1