Item image

Ashanti Financial Services

Unieke, futuristiese oplossings eksklusief ontwerp vir die makelaar se spesifieke behoeftes.

Ondersteun deur vloeiende, tegnologiese prosesse wat elke stap in die proses vir die makelaar effektief uitlig, en sodoende die proses vir die klient vergemaklik.

Ons spesialiseer in die korttermyn-versekeringsmark. Ons produk portfolio sluit in persoonlike lyne asook wye reeks kommersiële versekering.

As jy die professionele makelaar is, en jou kliente eerste plaas is ASHANTI die korttermyn versekerings adminhuis vir jou.

Eenheid onder makelaars verseker bedingingsmag. ‘n Tsunami krag om mee te reken!

Saam staan ons as een vir almal.

ASHANTI is die oplossing. Dié perfekte adminhuis wat landswyd die toonaangewer is vir die makelaarkorps in die versekeringsbedryf.